Die Woord op ‘n Drafstap

Die Woord op ‘n Drafstap met Pastoor Maruis Swart weekdae om 5h50 .

Meer omtrent Pastoor Marius Swart,

marius

Marius Swart het op 11 Mei 1986 die Here Jesus Christus aangeneem as persoonlike Saligmaker en in November 1987 ‘n roeping tot die voltydse bediening op sy lewe ervaar. Hy het in 1991 as pastor van die AGS van SA toegetree tot die bediening
Hy was herder van sowat 6 gemeentes oor die afgelope 25 jaar, en is tans die Presiderende Pastoor van AGS van SA, Shellybeach, Kwazulu Natal.
Sy bediening as “Leraar” het oor die jare uitgestaan as primere “gawe” en twee boeke het sover die lig gesien nl: “OM GOD SE STEM TE HOOR” en “OP SOEK NA GOD – Die vreugde van ‘n persoonlike Herlewing”.
Vir ‘n tydperk van sowat 2 jaar was hy betrokke met uitsendings by ‘n lokale Christelike Radiostasie totdat die beroep na Scottburgh hom te vêr geneem het om verder betrokke te wees.

Maar Nou Terug op die Radio en Uitsending in Afrikaans en English Reg oor die Wereld! Op TruLight Radio XM

slide2

Now Playing =

Please Note: If the Radio does not play instantly – please just click on the White Play button, If The Radio still does not Play, Please Click on the Secondary Link supplied on the Bottom of this Page : To adjust the Volume Click on Speaker and Drag Left or Right.

TruLight Radio XM

We Are

Direct Link to Listen in Click HERE !!!