NUWE HOOP

Weeks Oggende om 11h00 = NUWE HOOP aangebied deur Dr. Hennie Brits. Click op die Foto om in te Skakel en te Luister.
NUWE HOOP KOM VAN DIE HEMEL
NUWE HOOP: Sedert 2004 bied Dr. Hennie Brits (Amen Akademie) sy program, Nuwe Hoop, op WoomaNet Radio aan. In 2006 is diè program met groot sukses ook aan verskeie gemeenskap radiostasies in Suid-Afrika beskikbaar gestel. Hierdie program met sy sterk evangelisasie, dissipelskap en beradings-elemente is vandag ‘n gunsteling onder duisende luisteraars plaaslik en in die buiteland.En Nou Op TruLight Radio XM International wat meer as 2.2 Miljoen Luisteraars bereik Wereld Wyd

Give to World Evangelism ! Support TruLight Radio XM in this Ministry to the Kingdom of God ! Click on the Link to Give
Donation Via PayPal

We Are

Direct Link to Listen in Click HERE !!!