VOETSTAPPE

Weeks Oggende om 10h00 = VOETSTAPPE aangebied deur Rudie van Heerden . Click op die Foto om in te skakel en saam te Luister!
Hoor jy die Voetstappe? Sien jy die Voetspore?

VOETSTAPPE: Voetstappe is Aktief vir Jesus Media Sending/WoomaNet se Vlagskip program gebaseer op Jesaja 52:7 (& Rom.10:15b) en aangebied deur Rudie van Heerden. Voetstappe het sy ontstaan gehad as ‘n 10 minute segment in Rudie se aanvanklike program vir die destydse WoomaNet Radio, “Dit is ons Wêreld diè”, in 2004. In 2006 het Voetstappe diè program vervang en ‘n volwaardige uitsaai-halfuur program geword. Sederdien word Voetstappe weekliks na bykans 1,4 miljoen luisteraars plaaslik (d.m.v. gemeenskap radiostasies) en meer as 20 000 luisteraars in die buiteland (WoomaNet) uitgesaai. En Nou Op TruLight Radio XM International wat meer as 2.2 Miljoen Luisteraars bereik Wereld Wyd

Give to World Evangelism ! Support TruLight Radio XM in this Ministry to the Kingdom of God ! Click on the Link to Give
Donation Via PayPal

We Are

Direct Link to Listen in Click HERE !!!